Modeca Alexia trourok
by Aretha
Gepubliseer: Maart 9, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Maart 9, 2021 (3 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Modeca
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
Sy
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
36B
Lengte
173 cm
Troufotograaf
One Fine Day photography
’n Tydlose, klassieke rok.
Die rok het ’n mooi neklyn, oop rug en vleiende blom-detail wat die middel mooi beklemtoon. Die rok het ook sakke wat dit speels en anders maak.
Dié bruid was van die eerste oomblik verlief op hierdie rok en sy hoop dat dit ’n ander bruid net so gelukkig sal maak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0761289470