Meermin Didi Couture Skepping
by Maristha
Gepubliseer: Februarie 23, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Februarie 23, 2021 (3 jare gelede)
R20 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Didi Couture
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
KantPoliësterSag
Kleur
IvoorNaaswit
Rokgrootte
16
Bragrootte
38B-C
Lengte
160 cm
Troufotograaf
Nikkie Meyer
November 2020 Couture-rok deur die ontwerper Didi Couture. Sagte rok van kant met ‘n ingevoerde kant en ontwerp deur bekwame hande. Ontwerper sal geskiedenis op boek hê van rok. Dié tydlose en elegante rok is bedek met Swarovski-kristalle wat met die hand vasgewerk is. Dis ‘n vroulike rok wat elke kurwe beklemtoon; die snit is noupassend tot net onder die heupe, waarvandaan dit uitskiet.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0823217171