Ligpienk drome
by Jennekin de Beer
Gepubliseer: Augustus 11, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Augustus 11, 2020 (4 jare gelede)
R6 900
Kategorie
Ligging
Ontwerper
D'Arcy Scott, UK
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
SatynGaas
Kleur
Blospienk
Rokgrootte
10
Bragrootte
32D/32DD/34C/34D
Lengte
170 cm
Hierdie sagte pienk trourok spog met ‘n sleep wat kan invou – jy knip dit bloot agter, binne-in die rok vas. Die rok is gekoop by London Berketex Brides boutique in die Verenigde Koninkryk en is slegs een keer gedra. Die klassieke ontwerp en silhouette neem ‘n nuwe lewe aan danksy kristalle wat daarop geborduur is. Prys is onderhandelbaar.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0790949624