Klassieke A-lyn
by Johanine
Gepubliseer: November 7, 2021 (2 jare gelede)
Gepubliseer: November 7, 2021 (2 jare gelede)
R12 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
The Wedding Colletive
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
GeorgetteSatynSag
Kleur
IvoorNaaswit
Rokgrootte
12
Bragrootte
36C
Lengte
145 cm
Troufotograaf
Elsje Linde
Die rok is van crepe-materiaal gemaak.
A-lyn met ’n satynband in die middel. Die rug is oop tot by die middel satynband.
Vanaf die satynband is ’n pêrelsleep aangeheg. Die rok het ’n trompet sleep agter.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0827474818