Klassieke 2-in-1 kantrok
by Heike Pienaar
Gepubliseer: Oktober 8, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Oktober 8, 2020 (4 jare gelede)
R11 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani Blue
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTaffeta
Kleur
Sjampanje
Rokgrootte
10
Bragrootte
34B
Lengte
90 cm
Troufotograaf
Shaula Greyvenstein
Hierdie spesiale Enzoani Blue-rok bied drie verskillende style vir jou troudag. Jy kan onder andere die bandjies van die rok afhaal of die kant oor die rok verwyder. Dit beteken jy kan twee verskillende voorkomste hê vir die seremonie en onthaal! Die veil is ingesluit en rond die romantiese voorkoms af. Die rok is van sagte kant en gee ‘n baie romantiese voorkoms.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0823186758