Klassiek + Boheems
by Jolize Gildenhuys
Gepubliseer: Julie 27, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 27, 2020 (4 jare gelede)
R4 000
Ligging
Ontwerper
Bride & Co
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTulleSag
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34C
Lengte
n/a
Troufotograaf
Amanda Boonzaaier
Dié roomrok spog met ‘n diamantvormige oopruk en ‘n kruis-neklyn. Die sagte, bypassende sluier is ingesluit by die prys.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0833815816