Innocentia – Giovanna – Taormina
by Amanda Bessenger
Gepubliseer: Januarie 11, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Januarie 11, 2021 (3 jare gelede)
R17 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Innocentia
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatynTulle
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
32
Lengte
Lengte van bruid 1.75m
Troufotograaf
RDK Photography
Dié pragtige rok is in ’n baie goeie toestand. As gevolg van die inperking is die troue met sewe maande uitgestel totdat die bruid en bruidegom uiteindelik op 3 Oktober 2020 ewige trou aan mekaar gesweer het. Die rok is bestel deur Vonve Bridal Couture en is in Italië gemaak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0829263514