Goud en swart trourok
by Carina Pelser
Gepubliseer: Maart 22, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Maart 22, 2022 (2 jare gelede)
R4 500
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Die rok is gemaak deur MacDuggal.
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatyn
Kleur
Anders
Rokgrootte
10
Bragrootte
32B
Lengte
Roklengte gemeet onder arm 137 cm
Troufotograaf
Jenny Viljoen
Die rok is gemaak van goudkleurige satyn met swart kant bo-oor. Die bolyf is met krale geborduur. Die rok het ’n swart satyn sleep.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0828503574