Feëtjie-sprokie
by esna goosen
Gepubliseer: Julie 14, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 14, 2020 (4 jare gelede)
R15 000
Ontwerper
Werner Dey
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatyn
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
169 cm
Dié Werner Dey-skepping is het ‘n noupassende bo-lyf van krale en kant, afgerond deur ‘n uitkloksnit in satyn aan die onderkant. Die rok het sakke en baie fyn, delikate besonderhede. Dis baie gemaklik om in te beweeg en veral gemaklik om mee te dans. Dié rok is enige meisie se sprokiesrok wat mense sal laat praat lank nadat die troue al verby en vergete is.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0836789199