Evangelina vir die elegante bruid
by Yolandi Muller
Gepubliseer: Oktober 18, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Oktober 18, 2021 (3 jare gelede)
R15 000
Kategorie
Ontwerper
Maggie Sottero
Silhoeët
Nousluitend
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
34C
Lengte
Op aanvraag
Hierdie Evangelina-rok is splinternuut en nog nooit gedra nie. Die foto’s is van ’n toetsrok wat aangepas is by ’n bruidswinkel.
Die rok kan verstel word.
Oorspronklike prys is R18 000 – R20 000.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0834091976