Enzoani Ingwiller
R15 000
Die glans van ou-Hollywood word gekombineer met ‘n tikkie moderne elegansie in hierdie vollengte rok met ‘n halterneklyn en besonderhede in kant. Die sleutelgat-patroon op die rug beteken dat hierdie rok van agter net so mooi en spesiaal as van voor is, veral danksy die delikate tulle en Guipure-kant wat vanaf die ritssluier na onder vloei.
Foto’s: Enzoani