Enzoani Ghislaine
by Nadine Retief
Gepubliseer: September 14, 2020 (3 jare gelede)
Gepubliseer: September 14, 2020 (3 jare gelede)
R14 900
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
Uitklokrok
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
6
Bragrootte
32A
Lengte
170 cm
Troufotograaf
Carolien & Ben Photography
Met geborduurde kant en elegante kralewerk om die middellyf is hierdie romantiese rok deur Enzoani vleiend vir elke figuur. Die A-lyn silhouette en sweetheart-neklyn word perfek afgerond deur die tulle op die bolyf en romp. Die kant in die foto van die sluier is wat gebruik word aan die onderkant van die rok.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0828868400