Enzoani Blue Range – Kathleen
by Essie
Gepubliseer: Januarie 17, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Januarie 17, 2021 (3 jare gelede)
R13 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
PoliësterSag
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
810
Bragrootte
34B/34C
Lengte
169 cm
Troufotograaf
Mont Reverie
Hierdie elegante, naaswit, stylvolle rok het my soos ’n absolute droom laat voel. Wat hierdie rok ekstra spesiaal maak is om te weet dit is enig in sy soort. Nie net het die rok soos ’n handskoen gepas nie, maar dit was so gemaklik dat ek my groot dag ten volle kon geniet. Insluitend in die verkoopsprys is die sluier wat vyf meter lank is. Die rok is silwerskoon gewas, gereed om die volgende bruid soos ’n absolute prinses te laat voel.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0729810118