Elvira Rok deur Le Papillon
R13 000
*Prys onderhandelbaar* ‘n Droomrok! Pragtige detail en kant, en (baie belangrik) super gemaklik. Dit is met groot hartseer dat ek uiteindelik besluit het om van hierdie rok afskeid the neem, maar ek weet dat dit ‘n ander bruid se dag ook net soveel meer spesiale maak! Dit is ‘n ontwerpers rok wat volgens mates gemaak is, ingevoer uit Nederland (van Le Papillon deur Modeca). Die asemrowende-rug lyk pragtig terwyl hy voor die altaar staan, met ‘n unieke nek lyn, ek het dit nog nie op enige enige ander rok gesien nie. Knoppies loop al langs die agterkant af en ekstra knoppies is naatloos spesiaal aangepas om die delikate kant-gevoerde sleep te kan vas maak om deurnag te kan dans. Professioneel skoongemaak. Oorspronklike prys: R28 000