Elegante ontwerperstrourok
by Lindie Venter
Gepubliseer: April 7, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: April 7, 2022 (2 jare gelede)
R20 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
EL Heathcote Designer Wear (Elizmarie Heathcote)
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSag
Kleur
WitNaaswit
Rokgrootte
8
Bragrootte
32B
Lengte
168 cm
Troufotograaf
Shaula Greyvenstein
Hierdie is ’n unieke en elegante trourok wat baie gemaklik is. Die sluier word gratis ingesluit. Die rok se sleep kan onder die rok ingehaak word om gemaklik te dans. Die rok is reeds gewas en skoongemaak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0796059696