Elegante kantrok
by Minka Roux
Gepubliseer: Julie 20, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 20, 2020 (4 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
Uitklokrok
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
160 cm
Troufotograaf
Mighty Fine
Dié klassieke, elegante kantrok is heerlik om in te dans en te beweeg. Die rok is bo noupassend en klok uit na onder terwyl sleep maklik genoeg bo vasgemaak kan word om te dans. Die rok is reed gedroogskoonmaak.
Kontak die eienaar gerus met enige vrae.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0836070231