Bridal Manor Trourok
by Jennifer Bekker
Gepubliseer: November 14, 2023 (9 maande gelede)
Gepubliseer: November 14, 2023 (9 maande gelede)
R9 500
Kategorie
Silhoeët
A-lyn
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
6
Bragrootte
32B
Lengte
165
Troufotograaf
Mighty Fine
Bridal Manor trourok te koop.
Goeie kondisie, slegs eenkeer gedra.
Baie gemaklik en kan heel aand in die rok dans en die spesiale dag geniet.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0745744231