Blue deur Enzoani
R22 000
Hierdie rok is een keer gedra en toe professioneel gedroogskoonmaak.
Elegant en ’n klassieke kombinasie van kant en sagte georgette-materiaal. Dis ’n meerminstyl-rok met ’n lae V-rug met knopies.
Die kleur is ivoor. Kontak my gerus vir nog foto’s.