Beeldskone ‘Forest’ rok
R26 000
Hierdie rok is magic! Dis so besonders, die kant is VOL fyn krale wat die forest patrone laat uitstaan. Die onderkant is ‘n sagte nude so die kant bo oor staan spier wit uit! Die rok gloei in die aand onder ligte en ook in die son! Die rok het die MOOISTE oop rug, maar bied steeds ondersteuning! EK het n pragtige satyn edge veil wat by hom pas ook beskikbaar.