Annabella ontwerpersrok
by Marina Strauss
Gepubliseer: Februarie 2, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Februarie 2, 2022 (2 jare gelede)
R18 500
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Essence of Australia
Silhoeët
Uitklokrok
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatynSag
Kleur
Wit
Rokgrootte
4
Bragrootte
32/34 A/B
Lengte
160 cm
Troufotograaf
Adam Hilton
Dié rok is elegant, bedek met 2 000 Swarovski-kristalle en het ‘n prinses-halslyn. Dit is noupassend bo en klok onder uit met verskeie lae valle asook ‘n lang sleep agter. Die rug gedeelte het ek laat ryg met satynlint.
Die rok is ingevoer uit Australië en lyk pragtig en elegant op foto’s asook in die werklikheid aan die bruid.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0824912664