Anel Botha Trourok
by Maricia Coertze
Gepubliseer: Julie 12, 2023 (5 maande gelede)
Gepubliseer: Julie 12, 2023 (5 maande gelede)
R20 000
Kategorie
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
Satyn
Kleur
WitAnders
Rokgrootte
6
Bragrootte
34B
Lengte
200cm
Troufotograaf
Tyme
Ongelooflike minimalistiese trourok ontwerp deur Anel Botha.
Materiaal is Duchess Satin. Lang ry knopies wat die rok agter netjies bymekaar trek.
Stylvol, uniek en eenvoudig.
Die rok was nog net een keer gedra en is deur Anel Botha self skoongemaak en verpak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0832728767