A-lyn rok met kralewerk
by Monique Flemming
Gepubliseer: April 4, 2024 (1 maand gelede)
Gepubliseer: April 4, 2024 (1 maand gelede)
R5 500
Kategorie
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonSatyn
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
14
Bragrootte
36D
Lengte
120cm
Splinternuwe rok, net aangepas maar het toe op iets anders besluit. Prys is onderhandelbaar.
Stuur boodskap
Kontaknommer 072 679 3664