Elegant en romanties
by Magda Conradie
Gepubliseer: Oktober 9, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Oktober 9, 2020 (4 jare gelede)
R13 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Johan Wolmerans
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatyn
Kleur
Naaswit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34B
Lengte
165 cm
Troufotograaf
Laetitia Bosch fotografie
Dié rok is elegant en romanties, gemaak van French Milano-satyn. Die fynste Swarovski-kristalle en pêrel-werk rond die rok af.
Die rok is splinternuut – slegs een keer gedra. Ingesluit by die prys is die sluier (veil).
Stuur boodskap
Kontaknommer 076 781 3244