Elegant & Tydloos
by Ria Beyers
Gepubliseer: September 1, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: September 1, 2020 (4 jare gelede)
R9 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Janita Toerien
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatynGaas
Kleur
BlospienkNaaswit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34B
Lengte
120 cm
Troufotograaf
Stroopsoet
Dié rok deur Janita Toerien se sagte bostuk en moue is van ryk kant gemaak, perfek by die sagte blospienk van die bostuk se voering. Die romp bestaan uit vyf lae van crêpe, satyn en gaas. Geborduurde kralewerk rond die middellyf af terwyl die sleep ‘n gevoel van tydlose elegansie aan die romp verleen.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0832562537