Elegant in Enzoani vir jou groot dag
by Lianne Prins
Gepubliseer: Augustus 18, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Augustus 18, 2020 (4 jare gelede)
R7 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Enzoani
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
1412
Bragrootte
34 B, 36B
Lengte
170 cm
Troufotograaf
Adam Hilton Photography
Enzoani se klassieke “Jodie,” ‘n rok wat spog met dramatiese lae van die mooiste kant. Die rok het drie stelle hakkies waaraan die sleep vasgebind kan word vir jul dansvloer se opening.
Die rok is reeds gedroogskoonmaak en kom met ‘n beskermende kleresak.
Die prys is onderhandelbaar met ‘n opsie om die lang sluier in te sluit.
Kontak Lianne gerus vir meer inligting.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0828628879