Klassieke Robyn Roberts-ontwerp
by Helen Porter
Gepubliseer: Julie 29, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 29, 2020 (4 jare gelede)
R12 000
Ligging
Ontwerper
Robyn Roberts
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSatyn
Kleur
Wit
Rokgrootte
1012
Bragrootte
34B
Lengte
n/a
Troufotograaf
KovacevicBosch
Hierdie rok, ontwerp deur Robyn Roberts, is twee jaar gelede vir die huidige eienaar gemaak-om-te-pas. Die rok is vleiend vir enige figuur. Die neklyn se nude-kleurige materiaal skep ‘n illusie-hals, maar danksy ingewerkte bra-koppies, hoef jy nie oor jou onderklere te bekommer nie (dié koppies kan ook verwyder word). Pragtige knopies kan op die rok se moue gesien word terwyl die rugkant weer oop is tot in jou middel. Die rok kan ook maklik aangepas word volgens jou eie mates.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0826978331