Elegante prinses-styl
by Johani
Gepubliseer: Julie 21, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 21, 2020 (4 jare gelede)
R15 000
Ligging
Ontwerper
Elbeth Gillis
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSy
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
34C
Lengte
168 cm
Troufotograaf
JaniB
Hierdie elegante rok met ‘n vleiende oop rug het my soos ‘n regte prinses laat voel. Die sagte, vroulike bokant en pragtige wye romp het tot die prinses-gevoel bygedra. Dis ideaal vir iemand met ‘n uurglas figuur. Bonus – die romp het sakke! Dit was ook MNet Wedding Bashers se rok van die jaar in 2018.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0825529603