Boheemse ooprugrok
by Yolandi Schoombee
Gepubliseer: Julie 12, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 12, 2020 (4 jare gelede)
R12 000
Kategorie
Ontwerper
Lillian West
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
810
Bragrootte
32 B
Lengte
170cm
Troufotograaf
Melissa Meyer
As jy ‘n rok soek wat stylvol is, maar ter selfde tyd ook ‘n dramatiese stelling maak, is hierdie die rok vir jou. Die rok is gemaak van unieke kant met ‘n ivoorkleurige ondertoon vir ‘n boheemse gevoel. Dit beklemtoon die regte kurwes en het ‘n sleutelgat-rug vir daai ietsie ekstra. Die rok is in puik toestand.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0718816366