Sprokierok deur Olga-Maré
by Shani Daniel
Gepubliseer: Julie 4, 2020 (4 jare gelede)
Gepubliseer: Julie 4, 2020 (4 jare gelede)
R20 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Olga-Marè
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
Tulle
Kleur
BlospienkNaaswit
Rokgrootte
12
Bragrootte
34B
Lengte
115 cm (middel tot vloer)
Hierdie uitspattige meermin-trourok neem die see-geïnspireerde silhoeët na nuwe hoogtes. Die tulle-lyfie is met krale en Swarovski-kristalle versier, terwyl die af-skouer moue en die diep neklyn die V-rug afwerk, wat ook in illusie gesny is.
Dié glansryke rok het verder ook ‘n losmaakbare meervoudige lae romp van tulle wat bydra tot die dramatiese effek – enige Disney-prinses se droomrok!
Stuur boodskap
Kontaknommer 0829225370