Stella York meerminstyl trourok
by Sanchia Mostert
Gepubliseer: Oktober 12, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Oktober 12, 2022 (2 jare gelede)
R10 999
Kategorie
Ontwerper
Stella York
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTulle
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
32B
Lengte
Bruid is 162 cm
Troufotograaf
Maxine Vermeulen (Willow Road Photography)
Hierdie rok is werklik gemaklik om in rond te beweeg, al is dit ’n noupassende rok. Die rok bevat fyn kant met baie detail. Die rug is oop. Daar is ook ’n hakkie vir wanneer jy die ekstra tulle wil oplig om te dans. Die sluier is nie ingesluit nie.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0714679455