Stella York 7100 Trourok
by Lientjie Venter
Gepubliseer: Augustus 26, 2022 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Augustus 26, 2022 (2 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ontwerper
Stella York
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
32DD / 34D
Lengte
150 cm
Troufotograaf
Just Jordaan Photography
Stella York 7100 SY-7100-01
Dit was my droomrok en my troue was ’n sprokie as gevolg van my rok.
Die rok is by Timeless Bridal in Pretoria aangekoop en ek hoef nie eers verder te gesoek het nadat ek slegs een keer rokke gaan pas het nie. Die rok was die hele aand gemaklik en elegant en die fyn detail maak die rok verseker ekstra spesiaal.
Ek hoop dat die rok iemand anders se troudag ook onvergeetlik kan maak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0736772957