Telefoon:
Adres:
Barcelona Street
Durbanville
Wes-Kaap
ZA

Suné Snyman Design

Suné Snyman Designs is ’n klein onderneming in Kaapstad wat streef daarna elke kliënt op hul mooiste te laat voel met handgemaakte items van die beste moontlike gehalte. Die proses om jou unieke klere-items te maak, begin met ’n een-op-een konsultasie. Reeds met die intrapslag is die doel om jou ’n ervaring te bied wat nie net jou tyd en geld werd is nie, maar ook ’n leeftyd se herinneringe van pret en geluk sal verskaf. Elke kledingstuk is gemaak-om-te-pas volgens die kliënt se unieke behoeftes en vereistes.