Klassieke trourok
by Maryke Lombard
Gepubliseer: September 26, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: September 26, 2021 (3 jare gelede)
R12 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Viola Chan
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
PoliësterSag
Kleur
Wit
Rokgrootte
810
Bragrootte
34A
Lengte
146 cm
Troufotograaf
Hallo Linden
’n Klassieke, tydlose en elegante wit trourok.
’n Baie gemaklike rok om in te sit, dans en partytjie. Die rok het sakke wat dit uniek maak.
Die rok maak agter vas met ’n ritsluiter en hakkie. Die sleep bind vas met ’n knopie vir die eerste dans.
Die rok kan maklik verstel word, indien nodig.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0716734868