Elegante Prado Rosa Clara rok
by Suzelle Nelson
Gepubliseer: September 21, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: September 21, 2021 (3 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Adrianna Alier - Rosa Clara
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
Satyn
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
810
Bragrootte
34C/D
Lengte
167 cm
Troufotograaf
Martinet Blomerus Photography
Dink elegant, modern en tydloos – alles in een! Dié Rosa Clara rok, vanuit Spanje, het my soos ’n prinses laat voel op my spesiale dag. Die rok is uit die mooiste materiaal gemaak, met ’n strik en sleep wat verwyder kan word vir die onthaal. Die rok het die mooiste rug, afgerond met elegante kant om die middel te beklemtoon. Noupassend op al die regte plekke! Kontak my gerus!
Stuur boodskap
Kontaknommer 0727249458