Viola Chan trourok
by Marilie Cillie
Gepubliseer: September 14, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: September 14, 2021 (3 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Viola Chan
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
Kant
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
10
Bragrootte
36D
Lengte
164 cm
Troufotograaf
Lomé Burger Photography
Hierdie rok deur Viola Chan is slegs een keer gedra en daarna skoongemaak.
Rok is korter gemaak tot op my lengte en bietjie ingevat agter.
Steeds in ’n uitstekende toestand.
Ek het R17 200 betaal vir die rok so hierdie is ’n winskopie.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0749117308