Klassiek Tydlose en Elegante Satyntrourok
by Estelle Olivier
Gepubliseer: Februarie 16, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Februarie 16, 2021 (3 jare gelede)
R7 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
MoriLee
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
Satyn
Kleur
Wit
Rokgrootte
6
Bragrootte
32A
Lengte
102 cm
Troufotograaf
Lynette van der Bijl
Dié skouerlose balrok met ‘n kort sleep se pasgemaakte bostuk hey ‘n pragtige patroon en ‘n liefling halslyn. Aan die agterkant loop fyn knope tot op die sleep. Die rok het sakke wat prakties is vir jou troubeloftes en spesiale notas. Middelband met kristal blom patroon aan die voorkant wat met ‘n strik en lang bande agter vasmaak. Die sluier is ingesluit.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0826630160