Pronovias Oseleta
by Lisa de Wet
Gepubliseer: Februarie 8, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Februarie 8, 2021 (3 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Pronovia
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantSag
Kleur
Ivoor
Rokgrootte
68
Bragrootte
34C
Lengte
Rok se lengte (voor) : 1,50 m met 'n lang sleep agter. Bruid se lengte: 1,64 m
Troufotograaf
Louzelle van Dyk
Trourok met ‘n kant-bolyf, ‘n lae middellyf en ‘n vloeiende A-lyn-silhoeët. Die kant vertoon subtiel sekere gedeeltes van die bruid se vel terwyl die lang sleep die rok ‘n romantiese gevoel gee. Die rok is ongelooflik gemaklik en baie beweegbaar. Die rug het knopies en die sleep kan opgelig word om gemaklik te kan dans.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0723073911