Telefoon:
Adres:
Unit #5
46 Killarney Avenue
Cape Town
Cape Town
Western Cape
ZA

XL Events

XL Events spesialiseer in die beplanning en uitvoer van unieke en stylvolle geleenthede.  Ons ervare span is op hoogte van al die nuutste neigings en sal omsien na al jou trou-behoeftes om te verseker dat jou mooiste dag so genotvol en kommervry as moontlik verloop.  Van skryfbehoeftes tot venue, blomme, musiek, dekor en spyseniering - ons sien om na al jou behoeftes!

XL Events spesialiseer in troues, verjaardag- en verlowingspartytjies, korporatiewe funksies, sowel as jaareindfunksies en virtuele konferensies.

Ons uitgebreide katalogus van dekor en spysenerings-toerusting is ook beskikbaar vir verhuring.