Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
Murrayfield
Murrayfield
Pretoria
Gauteng
ZA

Typing the knot

Typing the Knot sal jou help om pen tot papier te sit (met ink of digitaal) sodat jy wonderlike skryfbehoeftes vir jou groot dag kan ontwerp en maak. Dié span bied persoonlike konsultasies en unieke ontwerpe aan elke bruid met wie hulle werk. Gryp die kans aan om jul eie stempel op jul trou-skryfbehoeftes te druk, danksy die feit dat Typing the Knot nie met standaard-vorms werk nie. Hulle verskaf boonop ook spesiale papier en linte, sou jy dit benodig.