Telefoon:
Whatsapp:
Adres:
233
Basden Avenue
Lyttleton
Centurion
Gauteng
ZA

Spöhr Attorneys Incorporated

Jou huweliksvoorwaarde kontrak moet deur 'n spesiale prokureur, genaamd 'n Notaris, opgestel word. Jy en jou verloofde moet beide hierdie kontrak voor 'n Notaris teken, voor die dag waarop julle in die huwelik tree. Hierdie kontrak word geregistreer in die Aktekantoor.

Die koste beloop slegs R2299 en sluit die volgende in:
–Konsultasie met 'n prokureur 
– Opstel van die kontrak
– Ondertekening voor 'n notaris
– Sertifikaat vir huweliksbevestiger (offisiant)
– Registrasie by die akteskantoor
Whatsapp "Sariebruid" na 081 271 9677 om jou konsultasie vas te maak, en verkry ook dan 15% afslag.