Adres:
Sandton
Sandton
Johannesburg
Gauteng
ZA

Makeup by Ryno

Ryno Mulder is 'n voormalige mode- en skoonheidsredakteur, die skrywer van die mooimaakboek Hannon Bothma Maklik Mooi, en het sy grimeeropleiding oorsee ontvang by Kim Kardashian se persoonlike grimeerkunstenaar, Mario Dedivanovic. Deesdae is ’n voltydse grimeerkunstenaar wat verlede jaar sy eerste grimeerpalet Freak Unique bekend gestel het onder sy handelsmerk Makeup by Ryno. Sy Makeup Masterclass-toer is landswyd al deur bykans 'n 1 000 vroue bygewoon. Ryno spesialiseer in spesiale geleentheidsgrimering vir persone van alle ouderdomme.