Vonvé ontwerpers trourok
Ek het 1 Julie getrou en ek wil graag iemand anders bless met hierdie ongelooflike Vonvé ontwerpers rok teen ‘n baie goedkoper prys.
Die materiaal is ingevoer en bestaan uit krystal,perel en matt sequins krale.
Die bostuk is ge”line” en sit lekker stewig.
Die lekker van die rok is dat hy 3 verkillende opsies van moue het.
– Strappies wat aangewerk is. Dit kan jy aan die binnekant vd rok indruk en later oor jou skouers trek
-of jy kan die strappies binne los dan is dit ‘n boobtube rok
-derders het hy aanknip moue wat met ‘n stud voor en agter vas knip wat jy kan dra vir bv die seremonie en dit net vinnig afnkip.
Die slee het ook ‘n lissie wat om jou arm kan hak sodat jy hom maklik kan optel as jy loop vir fotos ens.
Hy het ook ‘n plekkie aan die agterkant waar mens die slee kan optel en vasmaak sodat hy uit jou pad uit is en jy lekker kan dans en beweeg deur die aand.
Gekoop teen R35 000