Unieke elegante trourok
by Antoinette
Gepubliseer: April 14, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: April 14, 2021 (3 jare gelede)
R13 000
Ligging
Ontwerper
Madi Lane
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantOrganzaSatyn
Kleur
Vleeskleur (nude)AndersNaaswit
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
174 cm
Troufotograaf
Dust and Dreams
Hierdie A-lyn trourok het unieke sagte blomme kant. Die voorkant het ’n V-lyn en die rug is laag en afgerond met pragtige wit knopies. Die rok het ook verskeie materiaallae wat die rok meer tekstuur gee. Die lengte van die rok is gepas vir enige bruid wat graag hakskoene sal wil dra. Die rok is ontwerp en gemaak in Amerika.