Unieke handgeborduurde rok
by Yvonne van Niekerk
Gepubliseer: April 24, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: April 24, 2021 (3 jare gelede)
R7 000
Ligging
Ontwerper
An'tjie Bornman
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonKantSatyn
Kleur
Sjampanje
Rokgrootte
12
Bragrootte
36C
Lengte
100 cm
Troufotograaf
Lynelle Pienaar
’n Uniek en elegante handgeborduurde satynrok met ’n besonderse kleur vir jou mees spesiale dag. Die romp van satyn het twee lae elk met twee verskillende kleure chiffon. Die asimmetriese bo-stuk is van kant met handgeborduurde kralewerk.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0824523344