Uniek, Modern, Tydloos
by Lisa van Renssen
Gepubliseer: Julie 17, 2023 (1 jaar gelede)
Gepubliseer: Julie 17, 2023 (1 jaar gelede)
R23 000
Kategorie
Ontwerper
Charon Roberts
Silhoeët
Meerminstyl
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonKantSag
Kleur
IvoorWitNaaswit
Rokgrootte
6
Bragrootte
34C
Lengte
142cm
Troufotograaf
Visual Poetry
‘n Vleiende, vroulike trourok, wat bietjie anders is as die gewone. Met die sagte kant voor en V-nek saam met die oop rug, is dit die perfekte kombinasie tussen die kantmateriaal van ‘n trourok, met ‘n moderne, “sexy” twist. Dit word versag met twee stukke lang lap wat agter op die tug gebind word, wat baie vleiend is vir die middeltjie.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0766738155