Tydloos, stylvol en gemaklik
by Arina Lange
Gepubliseer: Junie 14, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Junie 14, 2021 (3 jare gelede)
R10 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Rebecca Ingram
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
KantTulleSag
Kleur
Wit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34A (baie speling)
Lengte
109 cm (middel tot grond)
Troufotograaf
Michael Tree Photography
Hierdie rok deur Rebecca Ingram is die perfekte rok indien jy stylvol en tydloos, maar steeds baie gemaklik wil wees.
Almal sê dat jou troudag verby vlieg, maar ek kon werklik alles van my dag inneem en onthou omdat ek gemaklik was. Ek kon loop, sit en dans sonder om een keer versigtig te wees. En boonop maak die tulle vir pragtige foto’s!
Die oorspronklike prys vir die rok was R20 000 by Olivelli in Johannesburg. Die rok is na die troue weer gedroogskoonmaak en so goed soos nuut.
Ek hoop dat hierdie spesiale rok iemand anders se troudag ook kan perfek maak.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0798759574