Trourok met ’n sakkie!
by Lieze Swart
Gepubliseer: Junie 4, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Junie 4, 2021 (3 jare gelede)
R8 000
Kategorie
Ontwerper
Anje Bridal Couture
Silhoeët
Balrok
Materiaal (kies maksimum drie)
SyTulle
Kleur
Wit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34D
Lengte
177 cm
’n Trourok moet ’n sak hê! Waar anders bêre ’n bruid haar lipstiffie en tissue?!
Dit is ’n gemaklike rok met driekwart kantmoue, ’n tulle onderkant, syknopies wat agter vasmaak en grys satynlint detail.
Die rok kom ook met ’n gratis sak om maklik te vervoer (oorspronklike verpakking vanaf ontwerper).
Vir meer foto’s en besonderhede kontak my gerus!
Stuur boodskap
Kontaknommer 0731630898