Trourok met lae
by Jenike Pretorius
Gepubliseer: Oktober 1, 2021 (2 jare gelede)
Gepubliseer: Oktober 1, 2021 (2 jare gelede)
R9 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Viola Chan
Silhoeët
A-lyn
Materiaal (kies maksimum drie)
ChiffonGeorgetteKant
Kleur
BlospienkSjampanjeIvoor
Rokgrootte
8
Bragrootte
34B
Lengte
120 cm
Troufotograaf
Anri Prinsloo
Ek het die trourok gekoop vir R16 000.
Dis ’n baie gemaklike rok om in te dans omdat jy hom agter kan vasmaak.
Fyn detail is vasgewerk met die hand en die rok het sakkies vir jou lipstiffie.
Bra-ondersteuning kan bygevoeg word. Die rok se lae kan ook bygevoeg word of afgehaal word soos wat jy verkies.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0794846901