Ivoorkleurige Trourok
by Liizl Miller
Gepubliseer: Junie 17, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Junie 17, 2021 (3 jare gelede)
R15 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
TripleG
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantRu-sySag
Kleur
IvoorNaaswit
Rokgrootte
10
Bragrootte
34B
Lengte
168 cm
Pragtige, stylvolle ivoorkleurige rok. Lang Chantilly-kantmoue en beltjie met ’n lae oop rug en ’n kort sleep. Die rok is nooit gedra nie en is ideaal vir koeler dae. Die rok is gemaak deur TripleG modeontwerper.
Stuur boodskap
Kontaknommer 0827837155