Milla Nova – Betti
by Leriche
Gepubliseer: Januarie 22, 2021 (3 jare gelede)
Gepubliseer: Januarie 22, 2021 (3 jare gelede)
R20 000
Kategorie
Ligging
Ontwerper
Milla Nova
Silhoeët
Nousluitend
Materiaal (kies maksimum drie)
KantGaas
Kleur
WitNaaswit
Rokgrootte
68
Bragrootte
34B
Lengte
164 cm
Troufotograaf
Pritti Migneon Marais & Anina Harmse
Die is ‘n “dream come true” trou rok.
Die spesiale rok is deel van die Milla Nova reeks genaamd Betti. Dit is ‘n tydlose, elegante rok gemaak van kant en gaas. Daar is kristalle, pêrels en kralletjies met die hand aangewerk op die 3D blomme. Dit laat die rok lewe soos jy beweeg. Die is die perfekte rok vir enige bruid.
Die prys is onderhandelbaar :)
Stuur boodskap
Kontaknommer 0823594600